Prys Tabel

Prys Tabel

YABBA DABBA DO 24UUR KINDERSORG 2019

YBD BABA DAGSORG/NAGSORG (Werkende ouers)

INSKRYWINGS FOOI        R 700.00

5 DAE PER WEEKDAAGLIKSNAGLIKSWEEKLIKSMAANDLIKS (12)
Halwe dag / nag tarief
(Min. 3 dae / nagte)
R 150.00
07h00 – 14h00
R 200.00
18h00 – 24h00
R 600.00R 2000.00
Volle dag / nag tarief
(Min. 3 dae / nagte)
R 200.00
07h00 – 18h00
R 250.00
18h00 – 8h00
R 800.00R 2400.00

Addisionele ure ekstra vir dagsorg (later as 2pm/6pm)         R 70.00 per uur

YBD 24uur Kindersorg 24uur / 6 dae ‘n week

REGISTRASIE FOOI:     R 100.00 (eenmalige – nie terugbetaalbaar)

WEEKS DAE

Huurlikse TariefHalwe dag tarief
(07h00 – 12h00)
Volle dag tarief
(07h00 – 18h00)
R
R 40.00 per uur (Minimum van 2 ure)R 150.00R 200.00

NAWEKE / NA URE KINDERSORG

18h00 – 24h0018h00 – 08h00
R 45 per uur (Min. van 2 ure / Na 12am, kinders moet oornag en 'n volle nag fooi van R250 is van toepassing)R 250.00 per nag
SAANS/OORNAG

SATERDAE

07h00 – 18h00Volle Dag Tarief (4+ hours)
R 50.00 per uur (Minimum van 2 ure)R 250.00 (sluit NIE saans of oornag in NIE)

LET WEL: YABBA DABBA DO IS GESLUIT OP SONDAE EN CHRISTELIKE PUBLIEKE DAE

– NAWEKE & PUBLIEKE VAKANSIE DAE – DAG TARIEWE KOSTES IS TUSSEN 07H00 & 18H00
– ALLE SAANS / OORNAG TARIEWE KOSTES IS APART VAN BOGENOEMDE DAG TARIEWE KOSTES

BESIGHEIDS NAWEKE / OORNAG

VRYDAG 18H00 – SONDAG 08H00 R800.00 Volle dag insluitend 2 vol nagte
ENKELE VOL NAG 18H00 – 08H00 R250.00

Betaal vir enige ala carte-spyskaartitems vir ‘n maaltyd vanaf ons Menu, of jy kan kos van die huis af saam in pak.

Wie Is Ons

Yabba Dabba Do 24uur Kindersorg is ouers se betroubare ‘ondersteunings-stelsel’ in die stad! Mammas en Pappas kan ons dienste gebruik op naweke, nagskofte, of enige ander vreemde ure of versoeke, op dae en tye wanneer skole en naskole nie oop is nie!

  • 24uur Oop / 6 Dae 'n Week
  • Ad-hoc/Uurlikse Sorg
  • Perfek Geleë in Kempton Park
  • Vervul met Liefde & Aandag
  • Ervare en Passievolle Dagmoeders
  • Lekker Aktiwiteite en Baie Speelgoed
  • Heerlike Ala-Carte Etes
  • Vriendskap in n Vriendelike Plek
  • Veiligheid en Sekuriteit
  • Klein Groepies
  • Lidmaatskap met Childcare SA Association

 

 

NuusBrief

preloader