
Unieke Kenmerke

Lekker Aktiwiteite
YBD bied betroubare en prettige kindersorg-sorg aan besige ouers! Kinders van ses weke tot 13 jaar word kundig in ons sentrum versorg. Loer gerus na ons DIENSTE.
24uur Oop / 6 Dae 'n Week
Ons taak is om jou lewe makliker te maak. Ervaar kindersorg soos dit moet wees. Ons strewe om die beste ‘Kinder Oppassers’ te wees in die Oos Rand!
Ervare en Passievolle Dagmoeders
Pragtige, vriendelike en opgeleide dames. Loer na WIE IS ONS vir meer inligting oor ons wonderlike dagmoeders.
Perfek Geleë
Gerieflik in Anemoon straat, die hart van Glen Marais, loop-afstand van die Gautrain busstop af, 3km van die R21 hoofweg, en 10km van OR Internasionale Lughawe af.
Klein Groepies
Ons het ‘n 1:3 dagmoeder/kind verhouding en neem net 6 kinders op ‘n slag! Bespreek nou teleurstelling te vermy!
Heerlike Gesonde Etes
Yabba Dabba Do bied ala carte-spyskaartitems vir ‘n maaltyd vanaf n spyskaart (menu) waarvan af jy kan bestel. Loer gerus na ons SPYSKAART.
Vriendskap in n Vriendelike Plek
‘n Fantastiese plek vir maaitjies om maaitjies te ontmoet. Interaksie en kommunikasie help met sosiale ontwikkeling en geestelike/emosionele gesondheid.
Ad-hoc/Uurlikse Sorg
Ons verstaan die harte (en omstandighede) van besige mammas en pappas en daarom kan ons help met ‘n uur of twee, ‘n halwe- of volle dag, ‘n aandtjie, oornag en naweke… vir baie minder as jou gemiddelde babasitter of nanny!
Vervul met Liefde
Ons is ‘n groep dagmoeders wat regtig baie lief is vir kinders en geniet elke oomblik saam hulle. Jou kinders sal van oor en oor saam met ons glimlag!
Veiligheid en Sekuriteit
Ons is trots daarop om ‘n gelukkige, veilige en inklusiewe omgewing te bied. Besorgde dagmoeders sorg vir die veiligheid van jou kind, want dit is ons # 1 prioriteit!

Ons is in lidmaatskap met Childcare SA en voldoen aan die norme en standaarde van die Kinderwet.
Soek Jy Meer Inligting ?
Stuur gerus n e-pos of kontak ons direk met al jou vrae of versoeke.
Klik op die onderste knoppie vir ons kontak besonderhede

Ontmoet Ons Span


Sonja Guthrie
Direkteur en Dagmoeder

La'vonne Guthrie
Dagmoeder student en Assistent

Susan Pelser
Dagmoeder
Prettige Feite
%
100% Gelukkige kinders
307 Dae oop per jaar
7368 Ure oop per jaar
40 Top produkte te koop
Ons Adres
11 Anemoon street, Glen Marais, Kempton Park, 1619
Wie Is Ons
- 24uur Oop / 6 Dae 'n Week
- Ad-hoc/Uurlikse Sorg
- Perfek Geleë in Kempton Park
- Vervul met Liefde & Aandag
- Ervare en Passievolle Dagmoeders
- Lekker Aktiwiteite en Baie Speelgoed
- Heerlike Ala-Carte Etes
- Vriendskap in n Vriendelike Plek
- Veiligheid en Sekuriteit
- Klein Groepies
- Lidmaatskap met Childcare SA Association